• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Adam Tas - Dans Met Jou Pa

    Просмотров: 2
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Adam Tas - Dans Met Jou Pa, а также перевод, видео и клип.

    Jy’s ‘n klein prinses in pienk sandale
    Met bokstertjies in strikke en baie krulle
    Jy sing saam met Kylie op jou speel mikrofoon
    En hou teepartytjies wat slegs feëtjies by kan woon
    Kom dans met jou pa
    Jy my skilder vlinder
    En draai my soos ‘n garing
    Al hier om jou vinger
    Want jy’s ‘n groot meisiekind
    ‘n Wêreld vol liggies gaan jou verblind
    Vergeet van jou kommer en vergeet van jou vrae
    En kom dans eers vanaand met jou pa
    Jy klouter uit die lyf van ‘n kind
    My asem verlaat my my woorde raak min
    Want die tyd loop te vinnig en die dae glip verby
    En vader-tyd hy voel ‘n veer vir my
    Kom dans met jou pa
    Jy my skilder vlinder
    En draai my soos ‘n garing
    Al hier om jou vinger
    Want jy’s ‘n groot meisiekind
    ‘n Wêreld vol liggies gaan jou verblind
    Vergeet van jou kommer en vergeet van jou vrae
    En kom dans eers vanaand met jou pa
    En kom dans tog net vanaand met jou pa

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет