• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Francois van Coke - Stories

    Просмотров: 2
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Francois van Coke - Stories, а также перевод, видео и клип.

    Hoop jy voel al beter
    Ons het gewaai en nie gegroet nie, sterre in ons rooi oë verloor
    Hoop dit voel soos gister
    Son met die see uitgespoel, kan jy onthou hoe om te voel?
    Maklik om die duiwel te blameer
    Het baie maklik van ons seer vergeet
    Ek wens ek kon die Bybel blameer
    Êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee
    Hoop dinge raak beter
    Ons wêreld wentel regtig wreed, planete vir ons inlyn gebring
    Die krag is af en die pyn uitgespoel
    Meester word die slaaf, ja jy’s reg en ek is verkeerd
    Maklik om die duiwel te blameer
    Het baie maklik van ons seer vergeet
    Ek wens ek kon die Bybel blameer
    Êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee
    In die oop stukke grond
    Hardloop die tarentale tussen molshope rond
    Gorillas sing uit by die ruit met 'n groot, gooi al die blikke in die straat uit
    Ek het ‘n comic gesteel onder die skadu van die kerk toring
    Die lewe het verwondering
    Terwyl ek aan die gekanteneer vasklou
    Wens ek tyd kan nou net ophou
    Maklik om die duiwel te blameer
    Het baie maklik van ons seer vergeet
    Ek wens ek kon die Bybel blameer
    Êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee
    Maklik om die duiwel te blameer
    Het baie maklik van ons seer vergeet
    Ek wens ek kon die Bybel blameer
    Êrens in ‘n boek raak ons stories uitgevee

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет