• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Fredi Nest - Myne

    Просмотров: 2
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Fredi Nest - Myne, а также перевод, видео и клип.

    Deur die winter kou my liefde sal jou warm hou
    Weet net jy is myne
    En die donker sê dis laat as die half maan met ons praat
    My vingers volg jou lyne
    En daar verskiet 'n ster
    In my hart maak ek 'n wens
    En ek wens vir ewig is jy myne
    Myne sal jy bly totdat my asem my verlaat
    Myne sal jy bly totdat die diere eendag praat
    Myne sal jy bly al is jy ver van my vanaand
    Ja myne, myne sal jy bly
    Nooit nie sal ek twyfel, in my hart bly ek vertrou
    Weet ek jy is myne
    En die donker sê dis laat as die sterre met ons praat
    Jou hand lê styf in myne
    En daar verskiet 'n ster
    In my hart maak ek 'n wens
    En ek wens vir ewig bly jy myne
    Myne sal jy bly totdat my asem my verlaat
    Myne sal jy bly totdat die diere een dag praat
    Myne sal jy bly al is jy ver van my vanaand
    Ja myne, myne sal jy bly
    Myne sal jy bly totdat my asem my verlaat
    Myne sal jy bly totdat die diere een dag praat
    Myne sal jy bly al is jy ver van my vanaand
    Ja myne, myne sal jy bly
    Myne sal jy bly totdat my asem my verlaat
    Myne sal jy bly totdat die diere een dag praat
    Myne sal jy bly al is jy ver van my vanaand
    Ja myne, myne sal jy bly

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет