• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Karlien Husselman - Ditto

    Просмотров:
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Karlien Husselman - Ditto, а также перевод, видео и клип.

    Jy's alles wat my hart wil hê
    Als wat ek voel wil ek nog sê
    Want jy is die een die een vir my
    Jy het my hart gekry
    Selfs verder as die Kaapse draai
    Sal ek jou soek en jou oplaai
    Sal gaan waar jy gaan soos die man op die maan
    Want ek weet ons twee hoort saam
    Ditto ek voel dieselfde oor jou
    Als wat jy voel en sê
    Is ook wat ek wil hê, my hart is joune
    Ditto ek deel met jou my milo
    Ek deel met jou my marshmallow
    Ek fluister ek laaik jou ons voel dieselfde
    Dis jy wat in my drome dwaal
    Wat altyd in my kop rondmaal
    Die lied in my dag met jou woorde so sag
    Die een wat my weer laat glimlag
    Van Noord-Wes tot by Upington
    Sal ek jou kry en huis toe bring
    Die wêreld deur niks sal ons kan keer
    Ek lief jou meer en meer
    Ditto ek voel dieselfde oor jou
    Als wat jy voel en sê
    Is ook wat ek wil hê, my hart is joune
    Ditto ek deel met jou my milo
    Ek deel met jou my marshmallow
    Ek fluister ek laaik jou ons voel dieselfde
    Ditto ek voel dieselfde oor jou
    Als wat jy voel en sê
    Is ook wat ek wil hê, my hart is joune
    Ditto ek deel met jou my milo
    Ek deel met jou my marshmallow
    Ek fluister ek laaik jou ons voel dieselfde

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет