• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Len Muller - Heildronk

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Len Muller - Heildronk, а также перевод, видео и клип.

    Drink die aand en skink die wyn
    Hang liggies op teen die deurkosyn
    So lank te ver te ver van jou
    So kom ons wees net hier in die hier en nou
    Al my planne lê ek nou neer
    Om net 'n bietjie tyd saam met jou te spandeer
    Ons het min om te verloor
    En ons drome lê nog voor
    Ons moet vasklou aan mekaar
    Mens is nie 'n eiland nie
    Jy is nooit alleenig nie
    Ons is almal hier vir jou
    Kom ons wees reën op mekaar se land
    Jy moet weet ek is aan jou kant
    Dis bymekaar waar ons kan genees
    Soos 'n hospitaal vir eensaam wees
    Ons het min om te verloor
    En ons drome lê nog voor
    Ons moet vasklou aan mekaar
    Mens is nie 'n eiland nie
    Jy is nooit alleenig nie
    Ons is almal hier vir jou
    So al my planne lê ek nou neer
    Om net 'n bietjie tyd saam met jou te spandeer
    Ons het min om te verloor
    En ons drome lê nog voor
    Ons moet vasklou aan mekaar
    Mens is nie 'n eiland nie
    Jy is nooit alleenig nie
    Ons is almal hier vir jou
    Al ons vriende is hier
    Maar ek kyk net vir jou
    Kom ons stel 'n heildronk in op ons

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет