• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Len Muller - Verdwyn

    Просмотров: 2
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Len Muller - Verdwyn, а также перевод, видео и клип.

    Ek was verkoop aan die ideë van jou
    Maar toe die woorde begin val
    Konsikwent die sel'le argument
    So skink 'n bietjie wyn voor ons verdwyn
    Hier val ek voor jou neer
    Want ek is meer as net 'n vriend
    En gee ek alles wat ek het
    Maar dit is min
    Dit is te min vir jou
    Jy het daai dag soos die wind geloop
    Sonder weemoed sonder spyt
    Was die lewe net 'n lied?
    En al ons planne ook verniet?
    Net 'n bietjie pyn voor ons verdwyn
    Hier val ek voor jou neer
    Want ek is meer as net 'n vriend
    Gee ek alles wat ek het
    Maar dit is min
    Ek is te min vir jou
    Hier staan ek voor jou deur
    Ek weet nie meer wat ek hier soek nie
    Gee my alles wat ek het
    Maar dit is min
    Ek is te min vir jou

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет