• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Touch of Class - Wagwoord

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Touch of Class - Wagwoord, а также перевод, видео и клип.

    Miskien is dit ek
    Miskien was dit jy?
    Dit vat net een kyk
    En dis verby met my
    Ek snak na my asem
    As ek na jou kyk
    Ek weet dit is wansin
    Weet jy hoe mooi jy lyk?
    Jy't gesê dat liefde is 'n wagwoord, wagwoord
    Jy't gesê dat liefde is 'n geval van soort soek soort
    Soos my arms om jou lyfie veilig hou
    Is dit genoeg vir nou, is dit genoeg vir jou?
    Want wie sê liefde is 'n wagwoord wagwoord?
    Weet jy waaraan om vas te hou?
    Weet jy waar om te kyk?
    Was dit wat pas jou gevange hou?
    Soveel tyd is verby
    Soek jy 'n rede om aan te hou?
    Soek jy 'n rede vir my en jou?
    Ek sal jou op my op hande dra
    Daar is 'n antwoord op al jou vrae
    Jy't gesê dat liefde is 'n wagwoord wagwoord
    Jy't gesê dat liefde is 'n geval van soort soek soort
    Soos my arms om jou lyfie veilig hou
    Is dit genoeg vir nou, is dit genoeg vir jou?
    Want wie sê liefde is 'n wagwoord wagwoord?
    Wie sê liefde is 'n wagwoord wagwoord?
    Wie sê liefde is 'n wagwoord wagwoord?
    Wie sê liefde is?
    Sê dat liefde is 'n wagwoord, wagwoord
    Wie't gesê dat liefde's 'n geval van soort soek soort?
    Soos my arms om jou lyfie veilig hou
    Is dit genoeg vir nou, is dit genoeg vir jou?
    Want wie sê liefde is 'n wagwoord, wagwoord?
    Wie't gesê dat liefde's 'n geval van soort soek soort?
    Soos my arms om jou lyfie veilig hou
    Is dit genoeg vir nou, is dit genoeg vir jou?
    Want wie sê liefde is 'n wagwoord, wagwoord?

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет