• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Wynand Strydom - Daisy

    Просмотров: 1
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Wynand Strydom - Daisy, а также перевод, видео и клип.

    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voel, maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Loop in die spore van 'n vreemdeling
    Volg 'n sandspoor wat dalk liefde bring
    Terwyl ons straat kinders se wysie sing
    Want ek verlang na jou en ek dink aan die aand langs die vuur, toe ek my arms om jou wou vou
    Ek moes wat ek in my voel 'n oomblik langer in my hou oor jou want
    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voel maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Kyk in die oë van 'n verlore kind
    Dalk sien jy, jy was die heeltyd blind
    Of verwaai soos kinders van die wind
    Ek weet waar breek die branders en die golwe bedaar
    Maar ek bly na jou kyk, ek bly na jou staar
    Ek moes dit wat ek wil hê net onder in my hart verlê
    Oor jou want
    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voel maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voel maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Daisy, Daisy jy lyk so nice
    'n Baby blue
    Daisy, Daisy jy laat my hart sê
    I love you
    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voel maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voel maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Daisy, Daisy jy maak my crazy
    Jy laat my praat met myself op 'n wysie
    Wonder of jy dit ook voelmaar jy sal altyd vir my 'n daisy bly
    Wonder of jy dit ook voel maar jy sal altyd vir my 'n daisy bly

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет