• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Bok van Blerk - Honnelos

    Просмотров:
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Bok van Blerk - Honnelos, а также перевод, видео и клип.

    Maandag oggend gesuit en getie
    Die kinders nou net by die skool afgelaai
    Die resessie het nou sy nadraai
    My vrou moes loop werk in 'n mall in Dubai
    Dinsdag het ek jou gesien by die Spar
    Wou nog groet maar daar was ice cream innie kar
    Woensdag wou ek bel maar was met werk oorlaai
    Ek bel jou môre met reelings vir die braai
    Ai laat waai
    Maar as die naweek kom maak ons die honne los
    Vir die volgende twee dae maak ons in die Weber kos
    Dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
    Waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel
    Maandag aand moes ek my bakkie verkoop
    My kinders moet kaalvoet self skool toe loop
    Ek begin dink om perlemoen te gaan stroop
    Tot hoe laat vanaand bly die drankwinkel oop?
    Dinsdag sou ek email, maar my lugtyd was op
    Ek wou sommer hoor of jy lus voel vir 'n dop
    Woensdag wou ek sê, ag kom maak net 'n draai
    Maar ek bel jou môre met reëlings oor die braai
    Ai laat waai
    Maar as die naweek kom maak ons die honne los
    Vir die volgende twee dae maak ons in die Weber kos
    Dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
    Waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel
    Maar as die naweek kom maak ons die honne los
    Vir die volgende twee dae maak ons in die Weber kos
    Dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
    Waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel
    Maar as die naweek kom maak ons die honne los
    Vir die volgende twee dae maak ons in die Weber kos
    Dit maak nie saak wat nie, solank jy my vertel
    Waaroor ons nie kan praat nie wanneer ek jou bel

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет