• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Danie Botha - Deur Die Gees Van Die Here

    Просмотров:
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Danie Botha - Deur Die Gees Van Die Here, а также перевод, видео и клип.

    Hoe wonderlik Here
    U lewe in my
    Al gaan ek deur
    Die doodsvallei
    U stok en U staf
    Vertroos my
    Nooit meer alleen nie
    Want U lewe in my
    Deur die Gees van die Here
    Word ek gelei
    Deur die spieël van die waarheid
    Maak Hy my vry
    Deur die lig van Sy Woord
    Skyn Hy in my
    Deur die krag van die kruis
    Het Hy my bevry
    Nêrens o Here
    'n Plek sonder U
    Nêrens o Here
    Waar U oë nie kan sien nie
    Sonder die Here
    Wil ek nie bly
    Sonder die Here
    Is ek net nie vry
    Deur die Gees van die Here
    Word ek gelei
    Deur die spieël van die waarheid
    Kom maak Hy my vry
    Deur die lig van Sy Woord
    Skyn Hy in my
    Deur die krag van die kruis
    Het Hy my bevry
    Koning's profete
    Arm en ryk
    In die oë van die Here
    Is ons almal gelyk
    Hy skenk ons Sy Seun
    As liefdes blyk
    Gered uit genade
    Geroep tot Sy Ryk
    Deur die Gees van die Here
    Word ek gelei
    Deur die spieël van die waarheid
    Kom maak Hy my vry
    Deur die lig van Sy Woord
    Skyn Hy in my
    Deur die krag van die kruis
    Het Hy my bevry
    Deur die krag van die kruis
    Het Hy my bevry

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет