Marina, Marina, Marina
My einde en ook my begin
Marina, Marina, Marina
Jy het soveel liefde gebring
Kom daar soms verlange na lank vergete dae
Maande word dan jare, die tyd gaan gou verby
Soveel lange aande, weke en lang maande
Deel ons twee tesame, jy is nou hier by my
Die hele nag lank droom ek oor Marina
My mooiste meisie, mooiste señorita
My hart is aan die brand, ja ek bemin haar
Marina jy's die liefde in my hart
Marina, Marina, Marina
My einde en ook my begin
Marina, Marina, Marina
Ja jy het net liefde gebring
Kom daar soms verlange na lank vergete dae
Maande word dan jare, die tyd gaan gou verby
Soveel lange maande, weke en lang aande
Deel ons altesame, want jy is nou by my
Die hele nag lank droom ek oor Marina
My mooiste meisie, mooiste señorita
My hart is aan die brand, want ek bemin haar
Marina jy's die liefde in my hart
Die hele nag lank droom ek oor Marina
My mooiste meisie, mooiste señorita
My hart is aan die brand, ja ek bemin haar
Marina jy's die liefde in my hart
Marina, Marina, Marina
My einde en ook my begin
Marina, Marina, Marina
Jy het soveel liefde gebring
Kom daar soms verlange na lank vergete dae
Maande word dan jare, die tyd gaan gou verby
Soveel lange aande, weke en lang maande
Deel ons twee tesame, want jy is nou by my