• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Steve Hofmeyr - Hoe Maak Ons

    Просмотров:
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Steve Hofmeyr - Hoe Maak Ons, а также перевод, видео и клип.

    Is dit die eerste keer is dit die tweede keer wat ek hier kom staan voor dooiemans deur
    Ek wou net sê my hart is seer seerder as 'n seemeeu met sy vlerk af in die see
    Is dit die derde keer is dit die vierde keer dat ek hier kom staan soos 'n ware heer
    Dat ek hier kom staan tot ek terug moet keer leër as die leemtes tussen elke druppel reën
    Ek weet nie waar om te begin nie wie gee eerste in nie want dis wat ons twee doen
    Dis wat ons twee doen
    Hoe, hoe maak ons nou
    Bring tog net die sierskulp want die opsit kers brand flou
    Hoe, hoe maak ons nou
    Jy weet ek is niks nie, ek is niks nie sonder jou, hoe maak ons nou
    Is dit die vyfde keer is dit die sesde keer wat ek hier kom staan 'n hand in die sak
    Vingers gekruis n gebed in my hart ek vra die Vader wat op aarde ek dan nog moet doen
    Ek weet nie waar om te begin nie wie gee eerste in nie want dis wat ons twee doen
    Dis wat ons twee doen
    Hoe, hoe maak ons nou
    Bring tog net die sierskulp want die opsit kers brand flou
    Hoe, hoe maak ons nou
    Jy weet ek is niks nie, ek is niks nie sonder jou, hoe maak ons nou
    Ek weet nie waar om te begin nie wie gee eerste in nie want dis wat ons twee doen
    Dis wat ons twee doen
    Hoe, hoe maak ons nou
    Bring tog net die sierskulp want die opsit kers brand flou
    Hoe, hoe maak ons nou
    Jy weet ek is niks nie, ek is niks nie sonder jou, hoe maak ons nou

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет