• А
  • Б
  • В
  • Г
  • Д
  • Е
  • Ж
  • З
  • И
  • К
  • Л
  • М
  • Н
  • О
  • П
  • Р
  • С
  • Т
  • У
  • Ф
  • Х
  • Ц
  • Ч
  • Ш
  • Э
  • Ю
  • Я
  • A
  • B
  • C
  • D
  • E
  • F
  • G
  • H
  • I
  • J
  • K
  • L
  • M
  • N
  • O
  • P
  • Q
  • R
  • S
  • T
  • U
  • V
  • W
  • X
  • Y
  • Z
  • #
  • Текст песни Hannes Bosman - Abraham

    Просмотров: 2
    0 чел. считают текст песни верным
    0 чел. считают текст песни неверным
    Тут находится текст песни Hannes Bosman - Abraham, а также перевод, видео и клип.

    Hy wil om draai ja hy wens hy kon want die berg daar voor op die horison
    Hou bedreiging in
    Hul moet klim tot daar bo, hy en sy seun, hy sal weer af kom maar net hy alleen
    En hoe moet hy vir sy kind dit sê?
    God wil hom op die altaar hê
    Die vrae probeer hy so tiem vermy
    Van sy liefling seun hier aan sy sy
    Hy begin opstandig wonder
    Is dit wat God wil hê, sy kind vermoor?
    En hoe sal God die seer verstaan van 'n pa wat sy hand aan sy kind moet slaan
    Het God al ooit 'n kind verloor?
    In elke tree heroep die Heer
    Daardie tye toe Hy ook by Sy Kind kon leer
    Van kinderlik in 'n Pa te glo
    Ja die eenvoud van my pa sê so
    Maar Abraham se gedagtes kwel
    Het God dan tog 'n leun vertel?
    Maar sy hart sê dit weer vir die honderdste maal
    God kan sy kind uit die dood uit haal
    Hy onthou nog hoe sy vrou vir God uit lag
    Toe sy hoor sy gaan 'n kind verwag
    In homself wou hy ook twyfel
    Maar tog het sy hart geweet hy kon dit glo
    Want hoeveel maal het hy al ondervind
    Dat God Homself aan Sy beloftes bind
    As God dit sê dan gebeur dit so
    Sy nageslag sou wees soos sand
    Elke nasie aan sy kind verband
    Hierdie die seun op wie hy so lank moes wag
    Wat hy nou op die berg soos 'n dier moet slag
    So redeloos ja hy staan verstom
    God weet mos hy is lief vir hom
    Hoeveel keer moet hy dit nog vir God uitspel?
    Maar dis die daad wat meer as jou woorde tel
    Sy hand met die mes die lug al hoër
    Hy onthou nog weer die stem van vroeër
    As jy My dan lief het offer hom nou
    Ek sal op God vertrou
    Ek sal dit doen, ek sal bly glo, verstaan dit nie maar God sê so
    Abraham
    Abraham
    Roep 'n stem en sy hand met die mes word lam
    Laat hom staan, maak jou kind los
    Laat hom gaan
    Die ram vertuur in die altaar vuur
    Isak omhels sy pa vir 'n volle uur
    Hy begin weer daaroor wonder
    My pa het mos gesê God sal voorsien
    Daardie harde stem weerklink nog weer wat sy pa se hand net betyds kon keer
    Ek sien dat jy My lief het en My dien
    Hy sal geloof behou ja hy weet hy kan
    Hy sal op God vertrou wat ook al God beplan
    Al is Sy redes weer min
    Maar as God iets sê maak dit sin

    Опрос: Верный ли текст песни?
    ДаНет